《Droom Van Geluk》歌词-DanaWinner

歌谱大全 2026-01-13 10:37

Was ook verlief

Verlore verdwaald

Nes'n kind wat nie gevare ken

Altyd maar opsoek na jou

Die hele wereld deur met een groot wens

Maar net'n wens jy's deel van my lewe

Maar net'n mens jy's deel van my

Jy was vir my die een droom

Waarin ek kon glo

Koor

Want in jou o?as jy my aankyk

Sien ek die droom van my geluk

En elke keer as jy net saam met my lag

Weet ek dat jy nie weg sal gaan

Dat ek jou nie sal laat gaan

Jy is die wil

My wil om te gee

Jy is die rede vir my om te leef

En in die nag is ek ook somtyds bang

Die hemel weet hoe ek na jou verlang

Maar net'n wens jy het my leer lewe

Met elke lag was jy by my

Jy praat die taal

Die taal wat s?

Jy's lief vir my

Want in jou o?as jy my aankyk

Sien ek die droom van my geluk

En elke keer as jy net saam met my lag

Weet ek dat jy nie weg sal gaan

Dat ek jou nie sal laat gaan

Jy is die vrede

Wat my hart na verlang

Hou my vas

Laat my nooit weer gaan

Want in jou o?as jy my aankyk

Sien ek die droom van my geluk

En elke keer as jy net saam met my lag

Weet ek dat jy nie weg sal gaan

Dat ek jou nie sal laat gaan

Dat ek jou nie sal laat gaan

查看歌词解读

    下一篇:没有了
    上一篇:My Child
    精彩图文
    相关推荐
    1. 妈妈你去哪儿

      来自歌手庄心妍的 妈妈你去哪儿 歌词详情:我有一个小小的愿望.希望妈妈陪我一起玩耍.在爱的呵护下.让梦慢慢的长大.我有一个小小的渴望.借天使一双最美的翅膀.穿越群山峻岭.飞到妈妈的身旁.寂寞的夜晚我...

      0 条评论 59 2025-10-13 07:20

    2. 含羞草

      来自歌手岑宁儿的 含羞草 歌词详情:我的影子.长了一棵含羞草.谁碰到了我.也就碰到了它.于是我 建起.一面墙.挡住所有.虚伪的风景.不用再怀疑.谁真情假意.它因此很乐意.躲在 这里.外面的事.牵扯着...

      0 条评论 60 2025-10-12 06:08

    返回顶部小火箭